Zimbabwe News Update

🇿🇼 Published: 04 April 2026
📘 Source: The Witness

Dit is net genade dat daar verlede Saterdag om 22:00 mense in die omgewing was wat vir Sharon Durand van ‘n pitbull-aanval gered het. Potchefstroom Heraldberigdat wat veronderstel was om ‘n kort staproete terug huis toe van haar ouers moes wees, in ‘n nagmerrie vir haar ontaard het toe twee pitbulls haar op die hoek van Kock- en Smitstraatin Potchefstroom Sentraal aangevalhet. Sy het geskree vir hulp.

Bure van oorkant die pad en op die straathoek het ook uitgekom om te help. “Die honde het op my afgestorm en een het my omgespring. Een het my aan die arm beetgekry en die ander het my op my boud gebyt en toe op my kuit.

Daarna het altwee honde my aan dieselfde arm beetgekry,” het sy gesê. ’n Wit BMW met ’n man en twee jong vroue het ook op die toneel stilgehou. Die man het uiteindelik daarin geslaag om die honde van haar af te kry, waarna die groep haar in die voertuig gehelp en na die hospitaal geneem het.

📖 Continue Reading
This is a preview of the full article. To read the complete story, click the button below.

Read Full Article on The Witness

AllZimNews aggregates content from various trusted sources to keep you informed.

[paywall]

Durand stap al vir die afgelope vyf jaar saans saam met haar 11-jarige dogter. Durand het enstige byt- en skeurbeserings aan haar arm, boud, vrouedele en kuit opgedoen. Sy het op Woensdag ’n operasie aan haar arm ondergaan.

Volgens haar is daar nog geen sekerheid oor hoe lank haar herstel gaan duur of wat die langtermyngevolge van die aanval sal wees nie. Sy sal na verwagting nog operasies moet ondergaan. Breaking news at your fingertips…Follow Caxton Network News onFacebookand join ourWhatsApp channel. Nuus wat saakmaak.Volg Caxton Netwerk-nuus opFacebooken sluit aan by onsWhatsApp-kanaal.

[/paywall]

📰 Article Attribution
Originally published by The Witness • April 04, 2026

Powered by
AllZimNews

All Zim News – Bringing you the latest news and updates.

By Hope