The Cape Minstrels (also known as the Kaapse Klopse) take over the streets of the Mother City each year for the annual and historic ‘Tweede Nuwe Jaar’ Street Parade. NOTE: This article is written in the traditional Afrikaans language birthed in Cape Town. The English translation is below.
Tweede Nuwe Jaar is nie iets wat jy kan skuif soos ’n konsert op ’n kalender nie. Dis nie iets wat jy kan reroute soos verkeer nie. Dis nie iets wat jy kan fence, brand en ticket nie.
Van die vroeë 1900’s af toe ons mense nog nie eers mense was in die oë van die staat nie het Januarie 2 behoort aan die enslaved. Hulle ene dag af. Daai dag het ons mense gevat wat min gehad het en gesê: “Vandag sing ons.”
Read Full Article on Cape Argus